Looking for G10 Afrikaans 2025-01 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for G10 Afrikaans 2025-01 at campus.uctonlinehighschool.com.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Die volgende sin is in die bedrywende vorm. Kies die korrekte opsie vir die lydende vorm wat hier onder verskaf word.
Sy lê op die bed.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
As jy na spesifieke inligting in 'n teks soek, noem ons dit …
Die slot van jou brief is …
Jy kan die vriendskaplike brief begin as:
Voeg die twee sinne saam met die voegwoord tussen hakies:
Die atleet oefen baie hard. Hulle moet vinniger kan hardloop. (omdat)
Watter woord dui aan dat die sin in die toekomende tyd is?
Kies die korrekte antwoord tussen hakies:
Hy het sy jas aangetrek (want/omdat) dit buite reën.
Die volgende sin is in die direkte rede; bepaal wat die korrekte vorm daarvan sal wees in die indirekte rede.
Max sê: “Ek het gister lekker roomys geëet.”Drie van die volgende woorde kan leidrade wees om ‘n teks beter te verstaan. Watter EEN woord pas NIE?
Die volgende sin is in die bedrywende vorm. Kies die korrekte opsie vir die lydende vorm wat hier onder verskaf word.
Hulle doen naaldwerk.