Looking for G10 Afrikaans 2025-01 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for G10 Afrikaans 2025-01 at campus.uctonlinehighschool.com.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Watter tipe woordsoort is die woord “soveel” in die volgende sin.:
Ek het nou al soveel keer vir jou gesê dat Marvel beter is as DC.Ek het ‘n sak vol goud.
Waarna verwys die woord “sak”?
Pas die werkwoorde by die korrekte voorbeeld.
Voltooi die volgende sin met ‘n bepaalde lidwoord,
_______ man loop met sy koeldrank na sy TV.
Wat is die verlede tyd formaat van die volgende sin?
Aspoestertjie het ‘n besem.
Watter woordsoort is in die volgende sin uitgelaat (left out)?
Die blou _____ is baie mooi.
Die eerste sin hieronder is in die teenwoordige vorm. Om die sin na die toekomende vorm te verander, moet die woord “is” verander. Wat is die korrekte vorm van die woord?
Die glasskoen is so dun. → Die glasskoen sal so dun __________.Wat is die onderwerp (subject) van die volgende sin:
Nick kyk graag TV as hy by die huis is.
Kies die bywoordelike sinne in die volgende sin:
Die man sal gou sy broek by die winkel koop.