Looking for G10 Afrikaans 2025-01 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for G10 Afrikaans 2025-01 at campus.uctonlinehighschool.com.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Lees die volgende sin en identifiseer die byvoeglike naamwoord:Susan is die gewildste meisie in die netbalspan.
Skryf die intensiewe vorm van die woord tussen hakies:
Ek was (bang) toe ons deur die donker huis stap.
Waar of Onwaar: Wanneer mens 'n beskrywende opstel skryf is dit belangrik om 'n storie te vertel.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
‘n Opsomming moet …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
‘n Opsomming se formaat is …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.Daar is 250 000 krewe aan die Weskus.Die woord “250 000” in hierdie sin is ‘n …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi:
By ‘n opsomming gebruik ons die …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.Ons kan twee tipe telwoorde onderskei, naamlik:
Kies die korrekte antwoord om die sin in die ontkenningsvorm te verander.
Ek het al daardie pille probeer.
Kies die korrekte antwoord om die sin in die ontkenningsvorm te verander:
Saans rus hy.