Looking for Financial accounting / Finansiële rekeningkunde - 188 & 179 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for Financial accounting / Finansiële rekeningkunde - 188 & 179 at emslearn.sun.ac.za.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
ABC Ltd. se finansiële jaareinde is 30 Junie. ABC Ltd. is opgerig met, onder andere, gemagtigde aandelekapitaal van:
ABC Ltd.’s financial year-end is 30 June. ABC Ltd. was incorporated with, amongst others, authorised share capital of:
Bereken die bedrag van die toename in die toelaag vir kredietverliese van debiteure soos dit in die Staat van Omvattende inkomste vir die jaar geëindig 31 Julie 2013 ingesluit word. / Calculate the amount of the increase in the allowance for credit losses of debtors as it would be included in the Statement of Comprehensive income for the year ended 31 July 2013.
ABC Ltd. se finansiële jaareinde is 30 Junie. ABC Ltd. is opgerig met ‘n gemagtigde aandelekapitaal van 100 000 gewone aandele. Op 1 Julie 2012, die begin van die finansiële jaar, het ABC Ltd. 50 000 uitgereikte gewone aandele gehad. Op 1 April 2013 reik ABC Ltd. nog 10 000 gewone aandele uit. Op 30 Junie 2013 verklaar ABC Ltd. ‘n finale dividend van 5c per gewone aandeel. Die vorige dividend verklaring was op 1 Januarie 2012. Wat is die bedrag van die gewone dividende wat verklaar is op 30 Junie 2013? / ABC Ltd.’s financial year-end is 30 June. ABC Ltd. was incorporated with an authorised share capital of 100 000 ordinary shares. On 1 July 2012, the beginning of the financial year, ABC Ltd. had 50 000 issued ordinary shares. On 1 April 2013 ABC Ltd. issued a further 10 000 ordinary shares. On 30 June 2013 ABC Ltd. declared a final dividend of 5c per ordinary share. The previous dividend declaration was on 1 January 2012. What is the amount of the ordinary dividends declared on 30 June 2013?
Gee die algemene joernaalinskrywing om aankoopretoere af te sluit / Give the general journal entry to close-off purchase returns:
Bereken die bedrag van die handelsvoorraad soos dit in die Staat van Finansiële posisie op 31 Julie 2013 sal verskyn. / Calculate the amount of the trading inventory as it would appear in the Statement of Financial position on 31 July 2013.
'n Oortrokke bankrekening sal soos volg in die Staat van Finansiële posisie geklassifiseer word: / An overdraft bank account will be classified as follows in the Statement of Financial position:
Bereken die bedrag van die debiteurekontrole soos dit in die Staat van Finansiële posisie op 31 Julie 2013 sal verskyn. / Calculate the amount of the debtors' control as it would appear in the Statement of Financial position on 31 July 2013.
Bereken die bedrag van die rente-uitgawe soos dit in die Staat van Omvattende inkomste vir die jaar geëindig 31 Julie 2013 ingesluit word / Calculate the amount of the interest expense as it would be included in the Statement of Comprehensive income for the year ended 31 July 2013.
Gee die algemene joernaalinskrywing om die telefoonuitgawe in transaksie 12 aan te suiwer: / Give the general journal entry to adjust the telephone expense in transaction 12.
Bereken die bedrag van die elektrisiteitsuitgawe betaalbaar/vooruitbetaal soos dit in die Staat van Finansiële posisie op 31 Julie 2013 sal verskyn. / Calculate the amount of electricity expense payable/paid in advance as it would appear in the Statement of Financial position on 31 July 2013.