Looking for Financial accounting / Finansiële rekeningkunde - 188 & 179 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for Financial accounting / Finansiële rekeningkunde - 188 & 179 at emslearn.sun.ac.za.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Die totaal van die totaalkolom in die kontantbetalingsjoernaal ten bedrae van R16 900 is na die kredietkant van die krediteurekontrolerekening oorgeboek. Die algemene joernaalinskrywing om die bogenoemde fout reg te stel is as volg:
The total of the total column in the cash payment journal of R16 900 was posted to the credit side of the creditors' control account. The general journal entry to correct the error is:
Die boekhouer van 'n onderneming het 'n proefbalans op 31 Maart 2013 opgestel wat nie gebalanseer het nie. Tydens 'n ondersoek van die rekeningkundige rekords stel u die volgende vas:Die totaalkolom in die kontantontvangstejoernaal ten bedrae van R15 990 is na die korrekte kant van die korrekte grootboekrekening oorgeboek as R19 590.Die volgende inskrywing moet gemaak word om die fout reg te stel:The accountant of an entity compiled a trial balance on 31 March 2013 that did not balance. While scrutinising the accounting records, you establish the following:The total of the total column in the cash receipt journal of R15 990 was posted to the correct side of the correct ledger account as R19 590.The following entry needs to be recorded to correct the error:
Die totaal van die kortingkolom in die kontantbetalingsjoernaal ten bedrae van R5 329 is na die kredietkant van die korting toegestaanrekening oorgeboek. Die algemene joernaalinskrywing om bogenoemde fout reg te stel is as volg:The total of the discount column in the cash payment journal of R5 329 was posted to the credit side of the discount allowed account. The general journal entry to correct the error is:
Die kredietkant van 'n debiteur, MNF, se rekening is met R50 te veel opgetel. Watter inskrywing moet gemaak word om die fout in die debiteurelys reg te stel:
The credit side of a debtor, MNF's, account was added with R50 too much. What entries should be made to correct the error in the debtors list:
ABC het 'n betaling van R550 aan 'n krediteur, XYZ, op 30 Junie 2013 gemaak. Die korting ten bedrae van R50 waarop ABC geregtig was, is nie aangeteken deur ABC nie. Die volgende inskrywing moet gemaak word:
ABC made a payment of R550 to a creditor, XYZ, on 30 June 2013. ABC had been allowed a discount of R50, which had not been recorded in the records by ABC. The following entry should be recorded:
Die boekhouer van ABC Ltd. het oninbare skuld van R100, wat in die vorige finansiële jaar afgeskryf is, verhaal en dit as volg te boek gestel:
Dt Debiteurekontrole R100
Kt Oninbare skuld verhaal R100
Die volgende moet te boek gestel word om die inskrywing reg te stel:
The bookkeeper of ABC Ltd. accounted for bad debt recovered, which was written off in the previous financial year, of R100 as follows:
Dr Debtors' control R100
Cr Bad debt recovered R100
The following should be recorded to correct the entry: