Looking for Vibration And Noise / Vibrasie en geraas - 354 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for Vibration And Noise / Vibrasie en geraas - 354 at stemlearn.sun.ac.za.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
A pendulum with length is connected to two springs with stiffness
. The mass
of the pendulum can be seen as a point mass. Assume that the pendulum moves through small angles and that the springs only act horizontally on the pendulum. Assume the springs are not stretched or compressed at equilibrium. Assume that
.
The equation of motion of the system can be written in the form:
Use these values to answer the following questions:
17
,
773
and
2
.
NB: Provide your answer to two (2) decimal places and do not use any units in your final answer. Example: 2.099145... [m] should be entered as 2.10. Use SI-units in your answers.
Calculate the value of A.
'n Pendulum met lengte is gebind aan twee vere met styfheid
. Die massa mass
van die pendulum kan gesien word as 'n punt massa. Aanvaar dat die pendulum slegs met klein hoeke beweeg en dat die vere slegs horisontaal op die pendulum uitwerk. Aanvaar dat die vere nie by ewewig gerek of saamgedruk is nie. Aanvaar dat
.
Die bewegingsvergelyking van die sisteem kan geskryf word in die vorm van:
Gebruik die waardes hieronder om die volgende vra te beantwoord:
17
,
773
en
2
.
LW: Gebruik twee (2) desimale in die finale antwoord. Moet nie eenhede gebruik in die antwoord nie. Voorbeeld: 2.099145... [m] moet as 2.10 ingeskryf word. Gebruik SI-eenhede om vrae te beantwoord.
Bereken die waarde van A.
Determine the natural frequency, , of the system in rad/s.
Bepaal die natuurlike frekwensie, , van die sisteem in rad/s.
If the two springs were to be replaced by a single spring at length on the pendulum, what stiffness [unit: N/m] of the new spring will replicate the motion of the current system.
As die twee vere deur 'n enkele veer op lengte L op die pendulum vervang sou word, watter styfheid [eenheid : N/m] van die nuwe veer sal die beweging van die huidige stelsel herhaal.
What effect will a larger pendulum mass have on the natural frequency of the system?
Wat sal die uitwerking op die natuurlike frekwensie van die stelsel wees as die pendulum swaarder gemaak word?
Calculate the value of B.
Bereken die waarde van B.
What effect will a longer pendulum have on the natural frequency of the system?
Wat sal die uitwerking op die natuurlike frekwensie van die stelsel wees as die pendulum langer gemaak word?