✅ The verified answer to this question is available below. Our community-reviewed solutions help you understand the material better.
Question / Vraag 1 [10 ]
A municipality plans to identify suitable locations for a new eco-tourism lodge development.
The municipality wants to:
Available datasets:
1.1 (2)
Identify TWO datasets from the list above that would be most important for this analysis and briefly explain why each dataset is required.
1.2 (4)
Explain the GIS workflow that could be used to identify areas within 2 km of roads while excluding flood-prone river zones.
Your answer should include:
1.3 (4)
Explain how raster analysis could be used to identify scenic mountainous areas suitable for eco-tourism.
Your answer should refer to:
’n Munisipaliteit beplan om geskikte liggings vir ’n nuwe eko-toerisme-lodge-ontwikkeling te identifiseer.
Die munisipaliteit wil:
· steil hellings vermy,
· binne 2 km van hoofpaaie bly,
· vloedgevoelige riviergebiede vermy,
· en gebiede met skilderagtige berguitsigte prioritiseer.
Beskikbare datastelle:
· DEM
· Riviere
· Paaie
· Grondgebruik
· Bestaande nedersettings
1.1 (2)Identifiseer TWEE datastelle uit die lys hierbo wat die belangrikste vir hierdie analise is en verduidelik kortliks waarom elke datastel benodig word.
1.2 (4)Verduidelik die GIS-werkvloei wat gebruik kan word om gebiede binne 2 km van paaie te identifiseer terwyl vloedgevoelige riviergebiede uitgesluit word.
Jou antwoord moet die volgende insluit:• die GIS-gereedskap wat gebruik word,• en die doel van elke operasie.
1.3 (4)Verduidelik hoe rasteranalise gebruik kan word om skilderagtige bergagtige gebiede te identifiseer wat geskik is vir eko-toerisme.
Jou antwoord moet verwys na:• helling (slope),• aspek (aspect),