A, B en C is vennote in 'n vennootskap wat winste en verliese verdeel in die ver...
✅ The verified answer to this question is available below. Our community-reviewed solutions help you understand the material better.
A, B en C is vennote in 'n vennootskap wat winste en verliese verdeel in die verhouding 3:2:1 onderskeidelik. B het besluit om as vennoot uit te tree. In watter verhouding sal A en C winste en verliese verdeel, indien daar geen uitdruklike ooreenkoms gesluit word na B se uittrede nie?A, B and C are partners in a partnership and share profits and losses in the ratio of 3:2:1 respectively. B decided to retire from the partnership. In which ratio will A and C share profits and losses, if no definite agreement is concluded after B's retirement?