Шукаєте відповіді та рішення тестів для G10 Afrikaans 2025-01? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для G10 Afrikaans 2025-01 в campus.uctonlinehighschool.com.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Voltooi die volgende sin met die korrekte antwoord. Skryf jou antwoord in woorde:
Die spreker was jaar oud toe sy bewus geraak het van haar ma se mishandeling.
Kies die term wat die beste by die volgende definisie pas:
Iemand wat geld maak deur 'n resensie mondelings op 'n aanlyn platform te publiseer en hul naam en promosie-kodes aan produkte te koppel.
Die woord “saal” is ‘n homoniem. In watter sin word dit nie reg gebruik nie.
Gee die korrekte homoniem in die volgende sin:
Ek ry op die perd se _______.
Kies die korrekte homofoon in die volgende sin:
Die man (ly / lui / lei) die deurklokkie.
Kies die korrekte vorm van die TEENWOORDIGE DEELWOORD in hakies. Skryf slegs die antwoord neer.
Die (sing) meisie dans baie mooi.
‘n Resensie gee spesifieke detail oor die storie weg.
Waar of onwaar?
Die spreker het baie boeties en sussies.Kies die korrekte antwoord in die volgende sin:
In die gedig is dit (aand / oggend) as die spreker en haar ma huis toe loop.
Voltooi die volgende sin met die korrekte antwoord. Skryf jou antwoord in woorde:
Die spreker en haar ma was op pad van die ______ terug huis toe.
Kies die korrekte vorm van die TEENWOORDIGE DEELWOORD in hakies. Skryf slegs die antwoord neer.
Die (dans) meisie dans baie mooi.