Шукаєте відповіді та рішення тестів для G10 Afrikaans 2025-01? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для G10 Afrikaans 2025-01 в campus.uctonlinehighschool.com.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Kies die korrekte voorsetsel om die sin te voltooi.
Die seun aard _____ sy pa.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die gedig, "Delft" is ‘n voorbeeld van …
Drie van die volgende antwoorde is korrek. Watter een is nie korrek nie?
Beeldspraak is …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die huis in die gedig, "Delft" is simbolies van …
Wanneer 'n ronde klank plat uitgespreek word, bv. "muurtjies" as "miertjies", verwys ons na .
Kies die korrekte voorsetsel om die sin te voltooi.
Die kinders wat nog nie Graad 12 voltooi het nie, is nog _____ skool.
Kies die korrekte voorsetsel om die sin te voltooi.
Die seun raak _____ die slaap.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Polisindeton is …
Kies die korrekte voorsetsel om die sin te voltooi.
Die seuns verkyk hulle _____ die karre wat verbyry.
Kies die korrekte voorsetsel om die sin te voltooi.
Die seuns moet soms _____ voet skool toe loop.