Шукаєте відповіді та рішення тестів для G10 Afrikaans 2025-01? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для G10 Afrikaans 2025-01 в campus.uctonlinehighschool.com.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.Die brief wat saam met jou CV ingehandig moet word, word ‘n ______ genoem.
Kies die korrekte antwoord om die sin in die ontkenningsvorm te verander:
Óf jy gaan dokter toe, óf jy gaan hospitaal toe.
Kies die opsie wat ‘n goeie inleiding vir ‘n dekbrief sal wees.
Kies die korrekte antwoord om die sin in die ontkenningsvorm te verander:
Saans rus hy.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.Die term “curriculum vitae” is Latyns vir …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.Die opskrif wat jy in jou CV kan gebruik vir die dinge wat jy graag in jou vrye tyd doen en wat jou belangstellings is, is …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi. ‘n CV is …
Waar of onwaar: Die infinitief is altyd die laaste deel van die sin.
Kies die antwoord wat 'n infinitief bevat.
Kies die korrekte antwoord om die sin in die ontkenningsvorm te verander.
Die dokter ondersoek die kind.