Шукаєте відповіді та рішення тестів для Statistics And Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Statistics And Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188 в emslearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Die pendeltreine in Europa is gebaseer op ʼn eerlikheidsisteem. Daar word van pendelaars verwag om kaartjies te koop voor hulle op die trein klim. Slegs ʼn klein aantal passasiers sal op die trein gekontroleer word vir kaartjies. Veronderstel ʼn ewekansige steekproef van 400 pendelaars word gekies en dat 68 van hulle nie kaartjies gekoop het nie. Konstrueer ʼn 95% vertrouensinterval vir die proporsie van alle pendelaars wat nie kaartjies koop nie. / Commuter trains in Europe operate on an honour system. Commuters are expected to buy tickets before boarding a train. Only a small number of people will be checked on the train to see whether they bought a ticket or not. Suppose a random sample of 400 commuters was chosen and 68 of them had failed to buy a ticket. Construct a 95% confidence interval for the proportion of all commuters who do not buy a ticket.
| What percentage of the clothing items labelled “Shorts” are also black? | Watter persentasie van die klere wat as “Shorts” gemerk is, is ook swart? |
| Consider the variable “Product Rating”. Construct a frequency distribution for this variable using the classes (0.5, 1]; (1, 1.5]; (1.5, 2]; (2, 2.5]; (2.5, 3]; (3, 3.5]; (3.5, 4]; (4, 4.5]; (4.5, 5] and make a percentage polygon of this variable. Select the correct percentage polygon corresponding to the frequency distribution. | Beskou die veranderlike “Produkgradering”. Stel ‘n frekwensieverdeling vir hierdie veranderlike op deur die klasse (0.5, 1]; (1, 1.5]; (1.5, 2]; (2, 2.5]; (2.5, 3]; (3, 3.5]; (3.5, 4]; (4, 4.5]; (4.5, 5] te gebruik en maak 'n persentasieveelhoek van die veranderlike. Selekteer die korrekte persentasieveelhoek wat met die frekwensieverdeling ooreenstem. |
A box contains 25 parts, of which three are defective and 22 are non-defective. If two parts are selected randomly and without replacement, the probability that both are defective is
/
‘n Houer bevat 25 onderdele waarvan drie defektief en 22 nie-defektief is. Indien twee onderdele ewekansig en sonder terugplasing gekies word, is die waarskynlikheid dat beide defektief is
Suppose there are 100 students in your class, of whom ten are left-handed. Two students are selected at random (without replacement).
/
Veronderstel daar is 100 studente in u klas, waarvan tien linkshandig is. Twee studente word ewekansig gekies (sonder terugplasing).
What is the probability that both are right-handed? / Wat is die waarskynlikheid dat beide regshandig is?
The hometown province of a Statistics 186 student is an example of a
/
Die tuisdorp provinsie van 'n Statistiek 186 student is 'n voorbeeld van 'n
The amount spent annually by a household, is an example of a:
/
Die bedrag wat ’n huishouding jaarliks bestee, is ’n voorbeeld van ’n:
The number of patrons who frequent Häzz coffee in Ryneveldt street is an example of a
/
Die aantal klante by Häzz koffie in Ryneveldtstraat, is ’n voorbeeld van ’n
The most appropriate type of graph to determine the number of observations at or below a given value is
/
Die mees geskikte tipe grafiek om die aantal waarnemings kleiner of gelyk aan ‘n gegewe waarde te bepaal, is
A firm classifies its customers in two ways according to: / ‘n Firma klassifiseer klante op twee maniere, volgens:
(I) whether the account is overdue and / of die rekening agterstallig is en
(II) whether the account is new (less than twelve months) or old. / of die rekening nuut is (minder as twaalf maande) of oud.
An analysis of the firm’s records provides the following table of joint probabilities: / ‘n Analise van die firma se rekords verskaf ons van die volgende tabel van gesamentlike waarskynlikhede:
| Overdue / Agterstallig | Not overdue / Nie agterstallig |
New / Nuut | 0.06 | 0.13 |
Old / Oud | 0.52 | 0.29 |
One account is randomly selected. / Een rekening word ewekansig geselekteer.
If the account is overdue, what is the probability that it is new? / Indien die rekening agterstallig is, wat is die waarskynlikheid dat dit ‘n nuwe rekening is?