logo

Crowdly

Browser

Додати до Chrome

Materials Science A / Materiaalkunde A - 214

Шукаєте відповіді та рішення тестів для Materials Science A / Materiaalkunde A - 214? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Materials Science A / Materiaalkunde A - 214 в stemlearn.sun.ac.za.

Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!

For plotting your hardenability curve, you wish to substitute the missing hardness values ([did not measure]) with theoretical hardness values based solely on carbon composition and assuming 50% martensite (based on some micrographs that you observed at the location of the indentation with the missing value). Enter this value for the AISI 1060 steel alloy below. Do not forget units.

Vir die plot van u verhardbaarheidskurwe, wil u die ontbrekende hardheid waardes ([did not measure]) vervang met teoretiese hardheidwaardes wat uitsluitlik op koolstofsamestelling gebaseer is en wat 50% martensiet aanvaar (gebaseer op sommige mikrograwe wat u waargeneem het by die plek van die inkeping met die ontbrekende waarde). Voer hierdie waarde vir die AISI 1060 staalallooi hieronder in. Moet nie eenhede vergeet nie.

 

Переглянути це питання

Select the most likely reason for the differences between the hardness values measured from the first indentations (closest to the quenched end) for both alloys: / 

Kies die mees waarskynlike rede vir die verskille tussen die hardheidwaardes gemeet vanaf die eerste inkepings (naaste aan die geblusde punt) vir beide allooie:

0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання

Which of the steel alloys (AISI 8640 vs AISI 1060) has a higher hardenability and why? / Watter van die staalallooie (AISI 8640 vs AISI 1060) het 'n hoër verhardbaarheid en hoekom?

0%
0%
100%
0%
Переглянути це питання

Match the SEM micrographs of the surface microstructures with the most probable positions (distance from quenched end) for the AISI 1060 steel Jominy end-quench test specimen. 

Pas die SEM mikrograwe van die oppervlakmikrostrukture by die mees waarskynlike posisies (afstand vanaf uitgebluspunt) vir die AISI 1060 staal Jominy eindblustoetsstuk.

Переглянути це питання

For the experimental data provided and the carbon composition, at what distance from the quenched end do you expect 50% martensite to form for the AISI 8640 steel alloy? Give the answer to 3 significant figures and remember units. / Vir die eksperimentele data verskaf en die koolstofsamestelling, op watter afstand vanaf die gebluste punt verwag u dat 50% martensiet sal vorm vir die AISI 8640 staalallooi? Gee die antwoord vir 3 betekenisvolle syfers en onthou eenhede.

 

 

Переглянути це питання

The provided standard mentions that accurately locating the hardness indenter is more important for low hardenability steel than high hardenability steel. Which of the following reasons is most likely?

Die gegewe standaard noem dat die posisionering van die hardheidsindringer belangriker is vir staal met 'n lae verhardbaarheid as vir 'n staal met hoë verhardbaarheid. Watter van die volgende redes is die waarskynlikste?

0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання

Choose the statements which are True.

Kies water van die stellings waar is.

100%
100%
0%
0%
Переглянути це питання

In which of the following cases should the Jominy end-quench test specimen be completely replaced and a new test be done? In other words, the same specimen cannot be reused at all. / In watter van die volgende gevalle moet die Jominy eindblustoetsstuk heeltemal vervang word en 'n nuwe toets gedoen moet word? Met ander woorde, dieselfde monster kan glad nie hergebruik word nie.

0%
0%
0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання

For plotting your hardenability curve, you wish to substitute the missing hardness values ([did not measure]) with theoretical hardness values based solely on carbon composition and assuming 100% martensite. Enter this value for the AISI 8640 steel alloy below. Do not forget units.

Vir die plot van u verhardbaarheidskurwe, wil u die ontbrekende hardheid waardes ([did not measure]) vervang met teoretiese hardheidwaardes wat uitsluitlik op koolstofsamestelling gebaseer is en wat 100% martensiet aanvaar. Voer hierdie waarde vir die AISI 8640 staalallooi hieronder in. Moet nie eenhede vergeet nie.

 

Переглянути це питання

What was the indentation load is used for the hardness measurements made for the hardenability tests performed according to ASTM A255? 

Watter inkepingslading word gebruik vir die hardheidmetings wat vir die verhardbaarheids toetse uitgevoer word volgens ASTM A255? 

0%
0%
100%
0%
0%
Переглянути це питання

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на stemlearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!

Browser

Додати до Chrome