Шукаєте відповіді та рішення тестів для BioExcel 124? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для BioExcel 124 в stemlearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Aneuploidy is: / Aneuploïedie is:
Pleiotropy is: / Pleiotropie is:
Mendel’s principle of segregation states that the pairs of alleles that control a character does not segregate during gamete formation.
/
Mendel se wet van oorerwing stel dat die alleel pare wat ‘n spesifieke eienskap beheer nie sal skei gedurende gameet vorming nie.
A higher recombination frequency corresponds to a greater distance between two genes on a chromosome.
/
‘n Hoër rekombinasie frekwensie stem ooreen met ‘n groter afstand tussen twee gene op ‘n chromosoom.
Non-disjunction of X chromosomes during meiosis may result in (more than one can be chosen):
/
Nie-disjunksie van X chromosome gedurende meiose mag lei tot (meer as een kan gekies word):
What is the mode of inheritance in the below four pedigrees?
To check your answer, use your mind map and follow the previous method of assigning a genotype to each individual.
/
Wat is die vorm van oorerwing in die vier stambome hieronder?
Om jou antwoord te bepaal, gebruik jou breinkaart. Volg dan die vorige metode en ken 'n genotipe toe aan elke individu.
What is the mode of inheritance in the pedigree above?
/
Wat is die vorm van oorerwing in die stamboom hier bo?
All the daughters of a sick father will be affected when:
/
Al die dogters van 'n siek pa sal geraak word as:
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!