Шукаєте відповіді та рішення тестів для BioExcel 124? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для BioExcel 124 в stemlearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
In watermelons, solid green rind colour (G) is dominant to stripes (g).
A farmer crosses two watermelon plants that are heterozygous for solid green rind colour.
What are the odds that the offspring will have solid green rinds?
__________
In waatlemoene is 'n soliede groen skilkleur (G) dominant teenoor strepe (g).
'n Boer kruis twee waatlemoenplante wat heterosigoties is vir soliede groen skilkleur.
Wat is die kans dat die skille van die nageslag soliede groen sal wees?
Next, we'll use the heterozygous F1 generation from our previous crossing to determine the F2 generation. In other words, we're performing an F1 x F1 monohybrid cross.
Select the Punnet Square with the correct genotypes of the offspring that will result from this cross.
____________________
Nou gaan ons die heterosigotiese F1-generasie wat ons in die vorige vraag gekry het gebruik om die F2 generasie te kry. Met ander woorde, ons doen 'n F1 x F1 monohibriede kruising.
Kies die Punnet-vierkant met die korrekte genotipes van die nageslag wat sal onstaan vanaf hierdie kruising.
What proportion of each genotype and phenotype did you get from the F1 monohybrid cross above?
______________
Watter genotipe en fenotipe verhoudings het jy van die F1 monohibriede kruising gekry hierbo?
Let's practice our monohybrid crossings!
Let's cross the white-feathered chicken with the black-feathered chicken. Use this to help you:
(1) What are the genotypes of the parents?
(2) What would be the genotype of the F1 offspring?
Select the correct answer as:
parent x parent = offspring
(substituting the genotypes for "parent" and "offspring")
/
Kom ons oefen on monohibriede kruisings!
Ons kruis 'n hoender met wit vere en een met swart vere. Gebruik die volgende om jou te help:
(1) Wat is die genotipes van die ouers?
(2) Wat sou die genotipe van die F1-nageslag wees?
Kies die korrekte antwoord as:
ouer x ouer = nageslag
(vervang "ouer" en "nageslag" met die genotipes)
Which type of inheritance does the example above (Andalusian chickens) represent?
/
Watter tipe oorerwing word hierbo (Andalusian hoenders) uitgebeeld?
If a male and female from the P (parent)-generation mate, their offspring are referred to as the [A] generation.
/
As die P (ouer)-generasie voortplant, dan word hulle nageslag die [A] generasie genoem.
[A]: ___________
The genetic composition of alleles of a gene (PP, Pp, pp) in an individual is called the [A].
/
Die genetiese kombinasie van allele by ‘n enkele lokus in ‘n individu word ‘n [A] genoem.
[A]: _____?
The physical appearance of an individual is called the [A].
/
Die fisiese voorkoms van ‘n individu word die [A] genoem.
[A]: ___?
Incomplete dominance produces an intermediate phenotype in homozygotes.
/
Onvolledige dominansie produseer ‘n intermediêre fenotipe in homosigote.
This simple experiment disproved the commonly held belief of spontaneous generation
/
Die eenvoudige eksperiment het die idee van spontane generasie verkeerd bewys
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!