logo

Crowdly

Browser

Додати до Chrome

Computer systems / Rekenaarstelsels - 214

Шукаєте відповіді та рішення тестів для Computer systems / Rekenaarstelsels - 214? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Computer systems / Rekenaarstelsels - 214 в stemlearn.sun.ac.za.

Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!

Find the dual of the logical function:

Bepaal die duaal van die logiese funksie:

0%
0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання

Consider the following logical network built from AND, OR and NOT gates:

 Beskou die volgende logiese netwerk gebou met EN, OF en NIE hekke:

 

Which of the following is the simplest logical expression for the above network?

Watter een van die volgende is die eenvoudigste logiese uitdrukking for die netwerk hierbo?

Переглянути це питання

Determine the SOP function that implements the truth table below and simplify it algebraically. Use the graphical method (using Bubble pushing and De Morgan’s theorem) to change the function so that only NAND gate are required.

Bepaal die SOP funksie wat die onderstaande waarheidstabel implementeer en vereenvoudig dit algebraies. Gebruik die grafiese metode (met borrelstoting en De Morgan se stelling) om die funksie te verander sodat slegs NENhekke benodig word.

x1x2x3f
0000
0010
0101
0110
1001
1010
1101
1111
0%
0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання

Select the combination of minterms that equal the sum-of-minterms for the function:

Kies die kombinasie van minterme wat gelyk is aan die som-van-minterme vir die funksie:

(Hint: Use a truth table.)

(Wenk: gebruik 'n waarheidstabel.)

Переглянути це питання

For the function represented by the following truth table:

Vir die funksie  what deur die volgende waarheidstabel vertoon word:

 

Find the minimum-cost product-of-sums expression.

(Hint: Begin with the product-of-maxterms and use algebraic manipulation.)

----------------------------------------------------------------------------------

Bepaal die minimum-koste produk-van-somme uidtrukking.

(Wenk: begin met die produk-van-maksterme en gebruik algebraïese manipulering.)

Переглянути це питання

Identify the logical expression that corresponds to the following Venn diagram (blue = true):

Identifiseer die logiese uitdrukking wat met die volgende Venn-diagram ooreenstem (blou = waar):

0%
0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання
Переглянути це питання

Download the template Digital design file (quesion.dig) from SUNLearn. Use logic gates (Components>Logic) to implement the function using the given inputs and outputs. You can change the number of inputs a logic gate has by right-clicking on it. When you are done, save your file and exit Digital. Right click on the file containing your answer, click on "Open With" and then select Notepad. Press CTRL+A to highlight the entire file. Press CTRL+C to copy the file text and then CTRL+V to paste it into the text box.

This text describes your circuit.  We will use this text to run your circuit and test it according to the expected behaviour.  Ensure that the entire description of your circuit is pasted successfully otherwise your circuit will not be able to run during the tests.

Kry die Digital templaat ontwerp leer (question.dig) vanaf SunLearn.  Gebruik die logiese hekke (Components>Logic) om die funksie te implementeer met die gegewe intrees en uitrees.  Jy kan die aantal intrees van 'n logiese hek verander deur regs te kliek daarop.  Waaneer jy klaar is, stoor jou leer en maak Digital toe.  Regs-kliek op die leer wat ju antwoord bevat, en selekteer "Open With" en selekteer dan Notepad.  Druk CTRL+A om die hele inhoud van die leer te selekteer.  Druk dan CTRL+C om die seleksie te kopieer en dan CTRL+V om dit in die teks-invoer te plak.

Hierdie teks beskryf jou stroombaan.  Ons gaan hierdie beskrywing van jou baan gebruik en dit toets teenoor die verlangde gedrag.  Maak seker dat die volledige beskrywing van jou stroombaan suksesvol in die teksveld is, anders gaan ons nie jou stroombaan kan simuleer nie.

Переглянути це питання

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на stemlearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!

Browser

Додати до Chrome