Шукаєте відповіді та рішення тестів для Chemistry / Chemie - 124? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Chemistry / Chemie - 124 в stemlearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Consider the following ionization energies (kJ/mol) for an element in the fourth period of the periodic table. | Oorweeg die volgende ionisasie energieë (kJ/mol) vir 'n element in die vierde periode van die periodieke tabel. |
IE1 | IE2 | IE3 | IE4 | IE5 | IE6 | IE7 | IE8 |
899 | 1655 | 2640 | 4010 | 5533 | 11010 | 17800 | 22530 |
a) What is the identity of the element? Give it's element symbol. | a) Wat is die identiteit van die element? Gee sy element simbool. |
Which of the following is expected to have the smallest radius? | Watter van die volgende word verwag om die kleinste radius te hê? |
What is the noble gas configuration of Y? (Add a space after each subshell e.g. [He] 2s2 2p2) | Wat is die edelgas konfigurasie van Y? (Voeg spasies na elke sub-skil e.g. [He] 2s2 2p2) |
Which of the following atoms is/are diamagnetic in its ground state? | Watter van die volgende atome is diamagneties in sy grondtoestand? |
Which of the following ions are isoelectronic? | Watter van die volgende ione is iso-elektronies? |
Which of the following chemical equations refers to the electron affinity of Br? | Watter van die volgende chemiese vergelykings stel die elektronaffiniteit van Br voor? |
Give an estimated value (integer) of the effective nuclear charge experienced by the valence electrons of calcium. | Gee 'n geskatte waarde (heelgetal) van die effektiewe kernlading wat die valensie-elektrone van kalsium ondervind. |
a) Plot two separate graphs of rate vs concentration (lowest to highest concentration) for beakers 1-4 (graph 1) and 5-8 (graph 2). Fit a line of best fit through the data points and extrapolate the curve so that it goes through the origin (0) (see the document, Instructions for plotting graphs, for help. Graphs may be done by hand on graph paper or using Excel). b) From both graphs, an observed rate constant, kobs, can be determined from the slope. Calculate kobs for both data sets using points on your line of best fit and include these values on your graphs with the correct units. To upload your graphs for this question, attach a pdf file to the question by clicking on the page icon. | a) Plot twee afsonderlike grafieke van tempo vs konsentrasie (laagste tot hoogste konsentrasie) vir bekers 1-4 (grafiek 1) en 5-8 (grafiek 2). Pas ‘n lyn van beste passing deur die datapunte en ekstrapoleer die kurwe sodat dit deur die oorsprong gaan (0) (sien die dokument, Instruksies vir die plot van grafieke, vir hulp. Grafieke mag met die hand gedoen word op grafiekpapier of met Excel). b) Vanaf beide grafieke kan ʼn waargenome tempokonstante, kobs, bepaal word vanaf die helling. Bereken kobs vir beide datastelle deur punte te gebruik op jou lyn van beste passing en gee hierdie waardes op jou grafieke met die korrekte eenhede. Om jou grafieke op te laai vir hierdie vraag, heg 'n pdf dokument aan die vraag deur op die bladsy ikoon te kliek. |
Calculate the initial concentration (1 significant figure) of KI (M) after the addition of all reagents to Beaker 5, following the procedure in your practical manual. | Bereken die aanvangskonsentrasie (1 beduidende syfer) van KI (M) nadat alle reagense, soos beskryf volgens die prosedure in jou praktiese handleiding, in Beker 5 gevoeg is. |
Which concentration(s) is(are) being varied in the first part of the practical? | Watter konsentrasie(s) word in die eerste deel van hierdie praktika gevarieer? |
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!