Шукаєте відповіді та рішення тестів для Chemistry / Chemie - 124? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Chemistry / Chemie - 124 в stemlearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
The following data were recorded for the reaction between nitrogen dioxide (NO2) and fluorine (F2). What is the order of reaction with respect to nitrogen dioxide (assuming that [F2] is constant)? Give only the numerical value of the order, e.g. 1 (for 1st order) or 0 (for zero order). | Die volgende data is aangeteken vir die reaksie tussen stikstofdioksied (NO2) en fluoor (F2). Wat is die orde van die reaksie met betrekking tot die stikstofdioksied (aanvaar dat [F2] konstant is)? Gee slegs die numeriese waarde van die orde, bv 1 (vir 1ste orde) of 0 (vir zero orde), ens. |
[NO2] / M | Tempo ● Rate / Ms-1 |
0.0317 | 0.000190 |
0.0634 | 0.000380 |
0.1268 | 0.000760 |
Consider the reaction below and use the data supplied to determine the rate law and overall order of the reaction. Write your answer for the rate law in the format e.g. k[A]6[B]3. | Oorweeg die reaksie hieronder en gebruik die data voorsien om die tempowet en algehele orde te bepaal van die reaksie. Skryf jou antwoord vir die tempowet in die formaat e.g. k[A]6[B]3. |
A + B → C
Exp. Eksp. | [A] (M) | [B] (M) | Rate/ Tempo (M.s-1) |
1 | 0.10 | 0.10 | 0.33 |
2 | 0.20 | 0.10 | 1.3 |
3 | 0.050 | 0.20 | 0.16 |
4 | 0.25 | 0.25 | 5.1 |
Rate/ Tempo =
Order of reaction/ Reaksieorde =
Consider the reaction whereby A + B → products. The rate law was found to be rate = k[A]2[B]. If the concentration of B is doubled while the concentration of A is kept constant, with which factor will the rate of the reaction multiply (e.g. 0.25 or 0.5 or 1 or 2 or 3 or...)? | Beskou die reaksie waarvolgens A + B → produkte. Die tempowet vir hierdie reaksie is tempo = k[A]2[B]. Indien die konsentrasie van B verdubbel terwyl die konsentrasie van A konstant gehou word, met watter faktor sal die tempo van die reaksie vermenigvulding (bv. 0.25 of 0.5 of 1 of 2 of 3 of...)? |
Reaction 1 (decomposition of H2O2 by KI) is _____ than Reaction 2 (reduction of I2 by NaS2O3) and therefore there will be no _____ present in the reaction flask until all S2O32- ions have reacted. | Reaksie 1 (ontbinding van H2O2 deur KI) is _____ as Reaksie 2 (reduksie van I2 deur NaS2O3) en daarom sal geen _____ teenwoordig wees in die reaksiefles totdat al die S2O32- ione gereageer het nie. |
In this practical, the corrosive compound(s) that is used is _____. | In hierdie prakties is die korrosiewe verbinding(s) wat gebruik word _____. |
For the reaction 2A + B → C + D, which of the followings statement(s) about relative molar rates are true? | Vir die reaksie 2A + B → C + D, watter van die volgende stelling(s) oor relatiewe molêre tempo’s is waar? |
Calculate the initial concentration (with 1 significant figure) of H2O2 (M) after all reagents are added to Beaker 1, following the procedure in your practical manual. | Bereken die aanvangskonsentrasie (met 1 beduidende syfer) van H2O2 (M) na byvoeging van alle reaktante in Beker 1 soos beskryf volgens die prosedure in jou praktiese handleiding. |
Which of the following do you expect to be slightly repelled by a magnet? | Watter van die volgende verwag jy om effens afgestoot te word deur 'n magneet? |
Which | Watter |
The 2+ ion of which element has the electron configuration [Ar]3d3? Write down the symbol of the element. | Die 2+ ioon van watter element het die elektronkonfigurasie [Ar]3d3? Skryf net die simbool van die element neer. |
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!