✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
In fruit flies, grey body colour and long wings are dominant to black body colour and curly wings.
What are the genotypes and phenotypes of the F1 generation when homozygous flies with grey bodies and long wings are crossed with flies that have black bodies and curly wings?
Use the alleles B & b (body) and W & w (wings). Provide your answer in the following format:
Genotype: body, wings
/
In vrugtevlieë, is grys liggame en lang vlerke dominant teenoor swart liggame en krullerige vlerke.
Wat is die genotipes en fenotipes van die F1-generasie wanneer homosigotiese vlieë met grys liggame en lang vlerke gekruis word met vlieë wat swart liggame en krullerige vlerke het?
Gebruik die allele B & b (liggam) en W & w (vlerke). Gee jou antwoord in die volgende formaat:
Genotipe: liggaam, vlerke
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!