✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
Let's practice our monohybrid crossings!
Let's cross the white-feathered chicken with the black-feathered chicken. Use this to help you:
(1) What are the genotypes of the parents?
(2) What would be the genotype of the F1 offspring?
Select the correct answer as:
parent x parent = offspring
(substituting the genotypes for "parent" and "offspring")
/
Kom ons oefen on monohibriede kruisings!
Ons kruis 'n hoender met wit vere en een met swart vere. Gebruik die volgende om jou te help:
(1) Wat is die genotipes van die ouers?
(2) Wat sou die genotipe van die F1-nageslag wees?
Kies die korrekte antwoord as:
ouer x ouer = nageslag
(vervang "ouer" en "nageslag" met die genotipes)
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!