Looking for G10 Afrikaans 2025-01 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for G10 Afrikaans 2025-01 at campus.uctonlinehighschool.com.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Die volgende sin is in die bedrywende vorm. Kies die korrekte opsie vir die lydende vorm wat hieronder verskaf word.
Die kind lag buite.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Ilse doen die volgende terwyl sy vir haar foto’s wag om ontwikkel te word:
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Jy kan selfstandige naamwoorde in die _____________ sit.
Kies die korrekte antwoord.
Die meervoud van “monnik” is …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Ilse verkies om haar foto’s as volg te ontwikkel …
Kies die korrekte antwoord.
Die meervoud van “dag” is …
Kies die korrekte antwoord.
Die meervoud van “gevoel” is…
Kies die twee korrekte antwoorde om die sin te voltooi.
Wanneer Ilse hoor hoe die krieketkaptein van haar foto’s praat, doen sy die volgende:
Kies die korrekte antwoord.
Die meervoud van “ouma” is…
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die tipe verteller in die kortverhaal is ‘n …