Looking for G10 Afrikaans 2025-01 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for G10 Afrikaans 2025-01 at campus.uctonlinehighschool.com.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
‘n “Hoëtroustel in Engels is ‘n …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die woord “pizza” is ‘n leenwoord uit …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
‘n Voorbeeld van ‘n informele SMS is …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die protagonis in die kortverhaal, Die broodwinner, is:
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Wanneer mense by julle kom kuier, drink julle gewoonlik tee in die …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die volgende aanhaling is ‘n voorbeeld van die __________.
“Hy begin ‘n gevoel kry dat hy dopgehou word. Dat daar iets agter hom swem. Dit laat hom vlugtig oor sy skouer loer. Sy skrik ruk hom tot stilstand. Regs van hom … het daar meteens in die skemer ‘n skaduwee verskyn. ‘n Donkerte, solied in die sonlig wat in die diepte afstraal …”
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die woordorde van reël 14 (“omdat die snaar gebreek is vir my”) wys …
Bestudeer die onderstaande voorblad en beantwoord die vraag wat volg:
Watter woord op die voorblad wys dat mense baie van hierdie tydskrif hou.
Kyk na die grafieke en beantwoord die vraag wat volg:
Hoeveel persent van die mense reis alleen of saam met hul lewensmaat?
Bestudeer die voorblad en beantwoord die vraag wat daarop volg:
Watter kompetisie kan ons in hierdie tydskrif verwag?