Looking for G10 Afrikaans 2025-01 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for G10 Afrikaans 2025-01 at campus.uctonlinehighschool.com.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Lees die volgende woordeboekinskrywing:
Hond (s.nw.) (-e, -jie) 1 Viervoetige, vleisetende intelligente huisdier wat hom trou aan die mens heg en as bewaker, jagter, en/of geselskap aangehou word, waarvan die mannetjie die reun en die wyfie teef genoem word. Die geluid wat ‘n hond voortbring word “blaf” genoem. Hou jou honde snags op hok as jy nie moeilikheid met die bure wil hê nie. En ‘n hond byt sy stert soos hy draai, soos hy draai (D.J. Opperman). Jag-, skoot-, wag-, wolfhond. 2 (fig.) Veragtelike persoon; skurk; Die hond, ek sal hom nog kry! Sies, jy het jou soos ‘n hond gedra. UITDR.: Elke hond is baas op sy eie werf, elkeen voer gesag op sy eie gebied. Twee honde veg om een been, en die derde gaan daarmee heen, twee persone twis om iets en ‘n derde trek die voordeel daaruit. Iemand soos ‘n hond behandel, baie sleg. Blaffende honde byt nie, iemand wat ‘n ander dreig, gaan nie maklik tot dade oor nie.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die beskrywings wat in skuinsdruk na die nommer 2 volg, is alles …
Kies die korrekte voornaamwoord:
Die kind met _________ ek praat, is oulik.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die verklarende woordeboek gee vir jou …
Die kind was moeg.
Die woord “was” soos wat dit in hierdie sin gebruik is, is ‘n voorbeeld van watter tipe woordsoort?
Watter tipe woordsoort is die woord “ou” in die volgende sin.:
Die ou man loop na die winkel.Kies die korrekte onbepaalde lidwoord in die volgende sin:
Ek het ____ nuwe TV vir myself gekoop.
‘n Sinoniem vir “prakseer” is ___________.
“...van waar en digte greine praat” (reël 20) verwys na _______?
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is:
Die “kwas” word vergelyk met die ou probleem wat die pa wil verwyder.
Wat is die funksie van die aandagstreep in reël 12 tot 13?