Looking for G10 Afrikaans 2025-01 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for G10 Afrikaans 2025-01 at campus.uctonlinehighschool.com.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.Stereotipering is …
Sê watter een van die volgende sinne ‘n stereotipe bevat.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.Diskriminasie is …
‘n Verhalende opstel word altyd in die toekomende tyd geskryf.
Watter sintuig word deur die volgende aanhaling uitgebeeld?
“Die voël se skreeugeluid weergalm (echoes) deur die lug.Kies die twee korrekte antwoorde om die sin te voltooi.
Die twee tipe woordeboeke waarby jy die meeste sal baat in Afrikaans Eerste Addisionele Taal, is:
Kies die bywoordelike sinne in die volgende sin:
Die man sal gou sy broek by die winkel koop.
Wat is die onderwerp (object) van die volgende sin:
“Nick kyk graag TV as hy by die huis is.”
Watter tipe woordsoort is die woord “soveel” in die volgende sin:
Ek het nou al soveel keer vir jou gesê dat Marvel beter is as DC.Gee die korrekte vorm van die betreklike voornaamwoord:
Die stoel __________ ek sit is mooi.
*wat+op = ?