Looking for G10 Afrikaans 2025-01 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for G10 Afrikaans 2025-01 at campus.uctonlinehighschool.com.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Kies die korrekte antwoord.
Die basiswoord van die woord gebreek is ________.
Hoe voel Okkert toe sy pa by die krieketwedstryd opdaag?
Kies die korrekte antwoord:
Die man is moeg. Hy speel heeldag krieket.
Begin die sin met die voegwoord nadat.
Kies die korrekte antwoord:
Die man is moeg. Hy speel heeldag krieket.
Begin die sin met die voegwoord want.
Wat is die ruimte in die kortverhaal?
Kies die korrekte antwoord:
Die pa sit baie druk op Okkert. Hy kon dit nie internasionaal maak nie. (omdat)
Kies die korrekte antwoord:
Die man is moeg. Hy speel heeldag krieket.
Begin die sin met die voegwoord omdat.
Kies die korrekte antwoord.
Die basiswoord van die woord waterbottel is ________.
Die woord “leer” is ‘n homoniem. In watter sin word dit nie reg gebruik nie.
Gee die korrekte homoniem in die volgende sin:
Waar of onwaar?
Albei die spreker se ouers leef nog in die gedig.