Looking for G10 Afrikaans 2025-01 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for G10 Afrikaans 2025-01 at campus.uctonlinehighschool.com.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Waar of onwaar?
Albei die spreker se ouers leef nog in die gedig.
Voltooi die volgende sin met die korrekte antwoord. Skryf jou antwoord in woorde:
Die spreker was jaar oud toe sy bewus geraak het van haar ma se mishandeling.
Die woord “saal” is ‘n homoniem. In watter sin word dit nie reg gebruik nie.
Gee die korrekte homoniem in die volgende sin:
Ek ry op die perd se _______.
Kies die korrekte vorm van die TEENWOORDIGE DEELWOORD in hakies. Skryf slegs die antwoord neer.
Die (dans) meisie dans baie mooi.
Waar of onwaar?
Die huis is ‘n plek van veiligheid in die gedig.
Waar of onwaar?
Die spreker het baie boeties en sussies.Kies die korrekte vorm van die TEENWOORDIGE DEELWOORD in hakies. Skryf slegs die antwoord neer.
Die (sing) meisie dans baie mooi.
Kies die korrekte homofoon in die volgende sin:
Die man (ly / lui / lei) die deurklokkie.
Kies die korrekte homofoon in die volgende sin:
Ek eet graag Japannese (reis / rys).
Voltooi die volgende sin met die korrekte antwoord. Skryf jou antwoord in woorde:
Die spreker en haar ma was op pad van die ______ terug huis toe.