logo

Crowdly

Browser

Додати до Chrome

RHREG260 - Handelsreg 2025

Шукаєте відповіді та рішення тестів для RHREG260 - Handelsreg 2025? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для RHREG260 - Handelsreg 2025 в diespens.akademia.ac.za.

Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!

Hoe beïnvloed die Grondwet PrintX (Edms.) Bpk. se indiensnemingspraktyke?

Переглянути це питання

Gestel Lee het ʼn kontrak met Pieter gesluit. Sekere van die bepalings wat deel van die kontrak vorm is teen die Grondwet. Verduidelik die regsgeldigheid van die kontrak. 

Переглянути це питання

Lee het ʼn mondelinge ooreenkoms met ʼn verskaffer gesluit. Die verskaffer ontken die bestaan van die ooreenkoms. Adviseer Lee aangaande die regsgeldigheid van die ooreenkoms en verduidelik die regsbeginsel wat toepassing vind of gevolg behoort te word.

Переглянути це питання

Lee wil in plattelandse gebiede besigheidstransaksies sluit waar gewoontereg van toepassing is. Wat moet Lee oorweeg?

Переглянути це питання

Lee het onlangs, as direkteur van PrintX (Edms.) Bpk., ʼn kontrak met ʼn verskaffer aangegaan, maar bloot as gevolg van die feit dat die verkoopspersoon, tydens Lee se besoek aan die winkel, aangedui het dat die drukker minstens 5000 A4 bladsye in 30 minute sal kan druk. Dit blyk egter dat dit nie die geval is nie en ʼn dispuut het tussen Lee en die verskaffer ontstaan. Lee benodig regsadvies om te bepaal of die kontrak afdwingbaar is. Verduidelik aan Lee of ʼn geldige kontrak tot stand gekom het, al dan nie.

Переглянути це питання

ʼn Verskaffer lewer nie betyds die produkte wat deur Lee bestel is nie. Noem die remedies wat moontlik tot PrintX (Edms.) Bpk. se beskikking is?

Переглянути це питання

Lee het in sy hoedanigheid as direkteur van PrintX (Edms.) Bpk ʼn ooreenkoms met PMD (Edms.) Bpk. aangegaan. Hy wil weet of die ooreenkoms deur die Wet op Verbruikersbeskerming gereguleer word. Adviseer hom volledig. 

Переглянути це питання

Robert beskuldig Lee valslik, in die teenwoordigheid van Lee se kliënte, dat hy (Lee) sy besigheid oneties bedryf. Identifiseer die kategorie van regte wat deur hierdie optrede van Robert beïnvloed word. Identifiseer die regsremedie wat tot Lee se beskikking is en noem die eisoorsaak waarop die saak gebaseer kan word.

Переглянути це питання

Wanneer u hierdie vraag beantwoord, moet u antwoord duidelik en korrek geformuleer word. Punte sal vir sinskonstruksie, spelling en inhoud toegeken word.

Wat is die doel van die Handves van Regte in die besigheidskonteks?

Переглянути це питання

Wanneer u hierdie vraag beantwoord, moet u antwoord duidelik en korrek geformuleer word. Punte sal vir sinskonstruksie, spelling en inhoud toegeken word.

Wat is die rol van die Grondwet in kontraktereg?

Переглянути це питання

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на diespens.akademia.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!

Browser

Додати до Chrome