Шукаєте відповіді та рішення тестів для RHREG260 - Handelsreg 2025? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для RHREG260 - Handelsreg 2025 в diespens.akademia.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Wanneer u hierdie vraag beantwoord, moet u antwoord duidelik en korrek geformuleer word. Punte sal vir sinskonstruksie, spelling en inhoud toegeken word.
Wat is transformasionele grondwetgewing?
Die Romeins-Hollandse reg het geen invloed op moderne kontraktereg nie.
Die Grondwet maak onder andere vir gelykheid, menswaardigheid en vryheid voorsiening.
10. Alle sakeondernemings in Suid-Afrika geniet die beskerming van die Wet op Verbruikersbeskerming.
Watter een van die volgende opsies is ʼn eerste-generasie reg? Kies die mees korrekte opsie.
Kies die mees korrekte opsie om die sin te voltooi: Die reg op privaatheid in Suid-Afrika word beskerm deur:
Wat is ʼn voorbeeld van Kies die mees korrekte opsie.
Wat was een van die redes waarom die Romeins-Hollandse reg in Holland aanvaar is? Kies die mees korrekte opsie.
Ansie het ʼn musiekfees in Johannesburg bygewoon. By die hek het sy ʼn dokument ontvang wat bepaal het dat die stadion se eienaars nie vir enige skade of beserings wat deur feesgangers opgedoen word verantwoordelik gehou kan word nie.
Kies die mees korrekte opsie.
Is die volgende stelling waar of vals?
Sessie en delegasie het dieselfde doel en werking in die reg.