logo

Crowdly

Browser

Додати до Chrome

RHREG260 - Handelsreg 2025

Шукаєте відповіді та рішення тестів для RHREG260 - Handelsreg 2025? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для RHREG260 - Handelsreg 2025 в diespens.akademia.ac.za.

Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!

Kontraksbedinge wat deel van ʼn kontrak vorm ten einde die kontrak as ʼn spesifieke kontrak te kwalifiseer. Kies die mees korrekte opsie:

0%
0%
0%
100%
0%
Переглянути це питання

Is die volgende stelling waar of vals? 

Slegs in die geval van bedrieglike wanvoorstelling kan die benadeelde party skadevergoeding eis.

0%
0%
Переглянути це питання

Wanneer die aanbod en die aanname per e-pos geskied geld die:

0%
0%
0%
100%
0%
Переглянути це питання

Elite Eiendomme besit ʼn eksklusiewe kantoorblok in die middestad. Elite Eiendomme het met Karla ooreengekom dat indien hulle ooit besluit om die kantoorblok te verkoop, Karla die eerste persoon sal wees wat in kennis gestel word en die geleentheid sal kry om die eiendom te koop voordat dit aan enige ander potensiële koper aangebied word.

Voltooi die sin deur die korrekte opsie te kies. Die laasgenoemde ooreenkoms skep ʼn…

100%
0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання

Renier is ʼn 27-jarige varkboer. Op 1 Maart 2020 het Renier onderneem om een van sy 30 varke aan Pieter vir R3 000 te verkoop. Hulle het ooreengekom dat Pieter se vrou die bepaalde vark sal uitkies wat op 2 Maart 2020 deur beide Pieter en sy vrou afgehaal sal word. Op die oggend van 2 Maart 2020 het Renier besluit om al sy varke te slag en om die karkasse aan ʼn slaghuis te verkoop. Toe Pieter en sy vrou opdaag om die vark af te haal, het Renier aan Pieter gesê dat daar geen vark beskikbaar was waaruit hy kon kies nie. Wat is die regstatus van die kontrak?

0%
0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання

Met verwysing na die koopkontrak wat gesluit word tydens ʼn veiling sonder voor-waardes, sal die afslaer: 

0%
0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання

Is die volgende stelling waar of vals? 

As ʼn party ʼn aanbod mondelings aanvaar, is daar altyd ʼn geldige kontrak wat tot stand kom.

0%
100%
Переглянути це питання

Is die volgende stelling waar of vals? 

Ingevolge die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008, indien die wet van toepassing is, is alle kontraksbedinge en voorwaardes onderhewig aan ʼn vereiste vir billikheid en redelikheid. 

100%
0%
Переглянути це питання

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на diespens.akademia.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!

Browser

Додати до Chrome