logo

Crowdly

Browser

Додати до Chrome

Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188

Шукаєте відповіді та рішення тестів для Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188 в emslearn.sun.ac.za.

Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!

Переглянути це питання
Переглянути це питання
Переглянути це питання
Переглянути це питання
Переглянути це питання
Переглянути це питання

In a sample survey to determine the mean household income in a city the number of households to be included in the sample needs to be determined. From previous studies it is known that σ = R2500. A 95% confidence level and an interval width of +-R250 is required. The number of households which need to be interviewed is

/

In ’n ondersoek na die gemiddelde inkomste van huishoudings in ’n stad moet daar vasgestel word hoeveel huishoudings in die steekproef ingesluit moet word. Uit voorafgaande studies is dit bekend dat σ = R2500. ’n Vertrouensvlak van 95% en ’n intervalwydte van +-R250 word vereis. Die aantal huishoudings waarmee daar onderhoude gevoer moet word, is

Переглянути це питання

ʼn Hardeware winkel het 600 klante gevra wat hulle van die nuwe dekor reeks dink, en 414 van hulle was opgewonde daaroor. Bereken ʼn 90% vertrouensinterval vir die proporsie van individue in die populasie wat opgewonde oor die nuwe reeks sal wees. / A hardware store surveyed 600 consumers and found that 414 were enthusiastic about new home décor they plan to show in their stores. Construct a 90% confidence interval for the proportion of individuals in the population who would be enthusiastic about the new décor.

0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання

Volgens ʼn verslag in Business Week in 2006, toon data dat die meerderheid van maatskappye wat winste verklaar het, vooruitskattings oortref het. ʼn Steekproef van 162 maatskappye toon dat 104 vooruitskattings oortref het, 29 het met vooruitskattings ooreengestem en 29 het swakker gevaar as verwag / According to a Business Week report in 2006, data showed that the majority of companies reporting profits had beaten estimates. A sample of 162 companies showed 104 beat estimates, 29 matched estimates, and 29 fell short.

Indien u 99% vertroue wil hê in die beraming van die populasieproporsie van maatskappye wat vooruitskattings oortref het binne ’n steekproeffout van ±0.05, wat is die steekproefgrootte wat benodig word?  / If you want to be 99% confident of estimating the population proportion of companies who beat estimates to within a sampling error of ±0.05, what sample size is required?

Переглянути це питання

In ʼn opname van 500 bestuurders wat selfone gebruik, het 46% van die respondente rapporteer dat hulle al moes uitswaai, en 10% het aangedui dat hulle iemand ken wat in ’n ongeluk betrokke was terwyl hulle besig was met ’n gesprek op hulle selfone. Die 95% vertrouensinterval vir die proporsie van alle motorbestuurders wat iemand ken wat in ’n ongeluk betrokke was terwyl hulle besig was met ’n gesprek op hulle selfone is / In a survey of 500 drivers that use cell phones, 46% of the respondents reported having to swerve and 10% knew someone who was involved in an accident while talking on a cell phone. The 95% confidence interval for the proportion of all drivers who know someone who was involved in an accident while talking on a cell phone is

Переглянути це питання

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на emslearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!

Browser

Додати до Chrome