Шукаєте відповіді та рішення тестів для Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188 в emslearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
| In this question you must make a scatter plot of the “Units Sold” variable against the “#Ratings” variable for the products that have an Ad Boost and where the merchant has a profile picture. First select the products that uses an Ad Boost and where the merchant has a profile picture. Then make a scatter plot of the variables “Units Sold” and “#Ratings”. Select the correct scatter plot corresponding to this subset of the data. | In hierdie vraag moet u 'n verspreidingsdiagram van die “Eenhede Verkoop” veranderlike teenoor die “#Graderings” veranderlike maak vir die produkte wat 'n Ad Boost gebruik en waar die handelaar 'n profiel foto het. Selekteer eers die produkte wat 'n Ad Boost gebruik en waar die handelaar 'n profiel foto het. Maak dan 'n verspreidingsdiagram van die veranderlikes “Eenhede Verkoop” en “#Ratings”. Selekteer die korrekte verspreidingsdiagram wat met hierdie deelsversameling van die data ooreenstem. |
Suppose the following events: / Veronderstel die volgende gebeurtenisse:
A = student passes Statistics and Data Science 188 / student slaag Statistiek en Datawetenskap 188
B = student takes Financial Accounting as major / student neem Finansiële Rekeningkunde as hoofvak
Also / Verder
P(A) = 0.38 P(A | B) = 0.50 P(A en / and B) = 0.24
The probability that student does not pass Statistics and Data Science 188, given that the student does not take Financial Accounting as a major. / Die waarskynlikheid dat ‘n student nie Statistiek en Datawetenskap 188 slaag nie, gegee dat die student nie Finansiële Rekeningkunde as hoofvak neem nie.
| Make a side-by-side bar chart of the percentage of observations marked as urgent or not for each origin of the products. Select the correct bar chart from the options below. | Maak 'n sy-aan-sy staafkaart van die persentasie waarnemings wat as dringend gemerk is of nie vir elke oorsprong van die produkte. Selekteer die korrekte staafkaart van die opsies hieronder. |
A single die is rolled. What is the probability that it lands on an odd number?
/
‘n Enkele dobbelsteen word gegooi. Wat is die waarskynlikheid dat dit op ‘n ongelyke getal land?
Of the Fortune 500 companies, 150 have their headquarters in New York and 60 have their headquarters in Seattle. Two firms are selected at random from the 500 companies. The probability that one will have New York headquarters and one would have Seattle headquarters is
/
Van die Fortune 500 maatskappye het 150 hoofkantore in New York en 60 het hoofkantore in Seattle. Twee maatskappye word ewekansig uit die 500 maatskappye geselekteer. Die waarskynlikheid dat een ‘n hoofkantoor in New York en een ‘n hoofkantoor in Seattle sal hê is
Consider the stem-and-leaf display below:
/
Beskou die stingel-en-blaar voorstelling hieronder:
Stem / Stingel Leaf / Blaar
1 0 0 2 3
2 1 1 2 4 7 8
3 4 4 5 8 8 9 9
5 0 2 3 5 5 6
6 5 6 6 9
7 1 3 4
8 0 1 3 3 5 6
9 0 0 3 5 7 8 8 9
10 3 5 5 7 7
Scale: / Skaal: 5 0 = 50
The values that appear least are
/
Die waardes wat die minste voorkom is
In an investigation of three banks in South Africa, ten analysts were asked to indicate the risk of one of the banks to become insolvent as ‘low’, ‘medium’ or ‘high’. The following excerpt from the data is given to you. From this we can, for example, see the evaluation of Bank 1 was allocated to analysts 1, 2, 8, and 10 and that analyst 8 deemed the risk to be low, while the other three deemed it to be high.
/
In ’n ondersoek van drie banke in Suid-Afrika is tien analiste gevra om een van die banke se risiko om insolvent te raak, as ‘laag’, ‘medium’ of ‘hoog’ aan te dui. Die volgende uittreksel uit die data word aan u gegee. Hieruit kan ons byvoorbeeld sien dat die evaluering van Bank 1 aan analiste 1, 2, 8 en 10 toegeken is, en dat analis 8 die risiko as laag beskou het, terwyl die ander drie die risiko as hoog beskou het.
| Analis/ Analyst | Risiko/ Risk | Bank / Bank |
| 1 | hoog / high | 1 |
| 2 | hoog / high | 1 |
| 3 | medium | 3 |
| 4 | medium | 2 |
| 5 | medium | 3 |
| 6 | laag / low | 3 |
| 7 | medium | 2 |
| 8 | laag / low | 1 |
| 9 | hoog / high | 2 |
| 10 | hoog / high | 1 |
18. The variable Risk is an example of / Die veranderlike Risiko is ’n voorbeeld van