logo

Crowdly

Browser

Додати до Chrome

Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188

Шукаєте відповіді та рішення тестів для Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188 в emslearn.sun.ac.za.

Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!

The last page number in a book is an example of a

/

Die laaste bladsynommer in ‘n boek is ‘n voorbeeld van ‘n 

0%
0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання

Which one of the following is more likely a parameter than a statistic? 

/

Watter een van die volgende is eerder ‘n parameter as ‘n steekproefstatistiek?

0%
0%
100%
0%
Переглянути це питання

The severity of side effects experienced by patients while being treated with a particular medicine is under study. The severity is measured on the scale: none, mild, moderate, severe, very severe. The variable of interest is

/

Die felheid van die newe-effekte deur pasiënte ervaar terwyl onder behandeling met ‘n spesifieke medikasie word ondersoek. Die felheid word gemeet op die skaal: geen, lig, matig, hewig, uiters hewig. Die veranderlike van belang is

0%
0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання

Which one of the following statements is incorrect?

/

Watter een van die volgende stellings is foutief?

0%
❌
0%
0%
Переглянути це питання

A parameter

/

'n Parameter

✅
❌
❌
❌
Переглянути це питання

A summary measure describing a characteristic of the population is called a

/

‘n Opsommende maatstaf wat ‘n eienskap van die populasie beskryf is ‘n

0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання

Suppose the total monetary value of sales on N = 5500 invoices is R1 500 000 and that a number of invoices must be selected according to a probability proportional to size (PPS) selection process. Suppose we determine that n = 15 invoices are to be selected.

/

Gestel die totale monetêre waarde van verkope van N = 5500 fakture is R1 500 000 en dat ʼn aantal fakture volgens ʼn waarskynlikheid ewekansig aan grootte (WEG) seleksie-proses getrek moet word. Gestel ons bepaal dat n = 15 fakture geselekteer moet word.

 

Invoice / 

Faktuur

Monetary Value (R) / 

Monetêre Waarde

Accumulated Value (R) /

Geakkumuleerde Waarde

Interval Values /

Interval Waardes

7-Digit Random Numbers / 

7-Syfer Ewekansige Getalle

1

1750

   

2

3400

   

3

2200

   

4

5725

   

5

500

   

6

620

   

7

12300

   

8

1735

   

ens. / etc

ens. / etc

ens. / etc

ens. / etc

ens. / etc

 

Suppose the first six 7-digit numbers are 0005410, 0013247, 0013522, 0020115, 0020719, and 0027469. Given the information above, complete the table and indicate which invoices will be included in the sample.

/

Gestel die eerste ses 7-syfergetalle is 0005410, 0013247, 0013522, 0020115, 0020719 en 0027469. Gegewe die bogenoemde inligting, voltooi die tabel en dui aan watter fakture in die steekproef ingesluit sal word.

❌
✅
❌
❌
Переглянути це питання

Which one of the following is not an aim of descriptive statistics?

/

Watter een van die volgende is nie ‘n doelwit van beskrywende statistiek nie?

❌
❌
✅
❌
Переглянути це питання

Which one of the following sampling techniques is an example of probability sampling?

/

Watter van die volgende steekproefnemingstegnieke is ʼn voorbeeld van waarskynlikheidsteekproefneming?

❌
❌
❌
✅
Переглянути це питання

Suppose the total monetary value of sales on N = 5500 invoices is R1 500 000 and that a number of invoices must be selected according to a probability proportional to size (PPS) selection process. Suppose we determine that n = 15 invoices are to be selected.

/

Gestel die totale monetêre waarde van verkope van N = 5500 fakture is R1 500 000 en dat ʼn aantal fakture volgens ʼn waarskynlikheid ewekansig aan grootte (WEG) seleksie-proses getrek moet word. Gestel ons bepaal dat n = 15 fakture geselekteer moet word.

 

Invoice / 

Faktuur

Monetary Value (R) / 

Monetêre Waarde

Accumulated Value (R) /

Geakkumuleerde Waarde

Interval Values /

Interval Waardes

7-Digit Random Numbers / 

7-Syfer Ewekansige Getalle

1

1750

   

2

3400

   

3

2200

   

4

5725

   

5

500

   

6

620

   

7

12300

   

8

1735

   

ens. / etc

ens. / etc

ens. / etc

ens. / etc

ens. / etc

 

If the PPS selection method is used to choose invoices from this population, calculate the probability that Invoice 7 is the first invoice selected. Assume that the random numbers are not ordered from smallest to largest.

/

Indien die WEG seleksie-proses gebruik word om fakture uit hierdie populasie te selekteer, bereken die waarskynlikheid dat Faktuur 7 eerste geselekteer word. Neem aan dat die ewekansige getalle nie van klein na groot gerangskik word nie.

❌
❌
✅
❌
Переглянути це питання

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на emslearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!

Browser

Додати до Chrome